முகப்பு/செய்திகள்

Real news. Living language.

Explore daily news stories adapted to help you build reading and listening vocabulary.

Filter by
9 stories available
Matlala, medebeskuldigdes se verhoor hervatஉணவுB1
Maroela MediaAug 31

Matlala, medebeskuldigdes se verhoor hervat

Die staat lei tans getuienis in ʼn verhoor binne ʼn verhoor waarin die hof moet bepaal of sekere getuienis wat tydens die inhegtenisneming van Musa Kekana bekom is, toegelaat kan word.

Koue, reën en storms wag op groot dele van SAபொழுதுபோக்கு & பிரபலங்கள்A2
Maroela MediaAug 31

Koue, reën en storms wag op groot dele van SA

Sterk tot skadelike wind word ook in die binneland verwag, terwyl stormsterk wind langs die suidwestelike en suidelike kus kan voorkom.

Dronkbestuurder vas wat op N2 in kar slaapசமூகம் & நடப்பு நிகழ்வுகள்B2
Maroela MediaAug 31

Dronkbestuurder vas wat op N2 in kar slaap

“Die bestuurder was vas aan die slaap toe die beamptes by hom aankom.”

Uitspraak voorbehou oor Mapisa-Nqakula se ontslagaansoekகல்வி & பள்ளிC1
Maroela MediaAug 31

Uitspraak voorbehou oor Mapisa-Nqakula se ontslagaansoek

Henry Mamothame, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), sê uitgebreide vertoë is Maandag namens albei kante aangevoer.

Ramaphosa moet sê oor McKenzie se Wêreldbeker-afvaardigingகாதல் & குடும்பம்A1
Maroela MediaAug 31

Ramaphosa moet sê oor McKenzie se Wêreldbeker-afvaardiging

Waarom het minister Gayton McKenzie toestemming gekry om 18 mense op ʼn maand lange reis na die Sokkerwêreldbekertoernooi te neem?

Mega-metro laaste ding wat Gauteng nodig het – VF Plusவளர்ச்சி & வாழ்க்கை பாடங்கள்C2
Maroela MediaAug 31

Mega-metro laaste ding wat Gauteng nodig het – VF Plus

“Gauteng het nie ’n groter regering nodig nie, maar wel ’n beter regering.”

Tembisa-skandaal │ Sakeman in hofஊக்கம் & நகைச்சுவைC1
Maroela MediaAug 31

Tembisa-skandaal │ Sakeman in hof

Stefan Joel Govindraju (37) het sy eerste verskyning in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Johannesburg, wat in die Palmridge-landdroshof gesit het, verskyn.

Kuberveiligheid in SA gekompromitteer – IRகற்பனை & அமானுஷ்யம்C2
Maroela MediaAug 31

Kuberveiligheid in SA gekompromitteer – IR

Die Inligtingsreguleerder (IR) waarsku dat Suid-Afrika tans ’n “toenemend vyandige kuberveiligheidsomgewing” ervaar, met kuberveiligheid wat gekompromitteer is en toegang tot miljoene mense se persoonlike inligting deur kuber-aanvalle bekom en onregmatig versprei word.

Kyk | Waarom kom die miere altyd terug?அறிவியல் & தொழில்நுட்பம்B2
Maroela MediaAug 31

Kyk | Waarom kom die miere altyd terug?

Wanneer miere jou kombuis oorneem of plante begin beskadig, is dit tyd om op te tree.