Real news. Living language.
Explore daily news stories adapted to help you build reading and listening vocabulary.
MaistasB1Matlala, medebeskuldigdes se verhoor hervat
Die staat lei tans getuienis in ʼn verhoor binne ʼn verhoor waarin die hof moet bepaal of sekere getuienis wat tydens die inhegtenisneming van Musa Kekana bekom is, toegelaat kan word.
Pramogos ir žymūs žmonėsA2Koue, reën en storms wag op groot dele van SA
Sterk tot skadelike wind word ook in die binneland verwag, terwyl stormsterk wind langs die suidwestelike en suidelike kus kan voorkom.
Visuomenė ir aktualijosB2Dronkbestuurder vas wat op N2 in kar slaap
“Die bestuurder was vas aan die slaap toe die beamptes by hom aankom.”
Švietimas ir mokyklaC1Uitspraak voorbehou oor Mapisa-Nqakula se ontslagaansoek
Henry Mamothame, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), sê uitgebreide vertoë is Maandag namens albei kante aangevoer.
Meilė ir šeimaA1Ramaphosa moet sê oor McKenzie se Wêreldbeker-afvaardiging
Waarom het minister Gayton McKenzie toestemming gekry om 18 mense op ʼn maand lange reis na die Sokkerwêreldbekertoernooi te neem?
Bręstantys ir gyvenimo pamokosC2Mega-metro laaste ding wat Gauteng nodig het – VF Plus
“Gauteng het nie ’n groter regering nodig nie, maar wel ’n beter regering.”
Įkvėpimas ir humorasC1Tembisa-skandaal │ Sakeman in hof
Stefan Joel Govindraju (37) het sy eerste verskyning in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Johannesburg, wat in die Palmridge-landdroshof gesit het, verskyn.
Fantastika ir stebuklaiC2Kuberveiligheid in SA gekompromitteer – IR
Die Inligtingsreguleerder (IR) waarsku dat Suid-Afrika tans ’n “toenemend vyandige kuberveiligheidsomgewing” ervaar, met kuberveiligheid wat gekompromitteer is en toegang tot miljoene mense se persoonlike inligting deur kuber-aanvalle bekom en onregmatig versprei word.
Mokslas ir technologijosB2Kyk | Waarom kom die miere altyd terug?
Wanneer miere jou kombuis oorneem of plante begin beskadig, is dit tyd om op te tree.